International GCSE AFRIKAANS
In hierdie afdeling gaan jy begin om lees- en skryfvaardighede te ontwikkel volgens Vraestel 1 se vereistes, sowel as luistervaardighede vir Vraestel 2.
Die Onderwerpe is as volg:
* Onderwerp 1.1: Wie is ek?
* Onderwerp 1.2: Visuele Geletterdheid
* Onderwerp 1.3: Paragrawe
* Onderwerp 1.4: Sinsleer